Quantcast
Channel: Nuus » Personeel
Browsing all 30 articles
Browse latest View live

Akademie vir Wetenskap en Kuns vereer rits US-akademici

Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns bekroon weer vanjaar ʼn hele aantal kundiges verbonde aan die Universiteit Stellenbosch (US). Die pryse sal tydens twee bekroningsplegtighede,...

View Article



Dr met ʼn punt of daarsonder? Bygewerkte stylgids nuttig vir almal

Die Taaldiens, ‘n eenheid van die US se Taalsentrum, het laat verlede jaar sy bygewerkte Stylgids vrygestel. Die Stylgids bevat riglyne oor die gebruik van Afrikaans en is veral gemik op redigeerders...

View Article

STIAS-lesing: Prof Ian Hacking (30 April)

U word hiermee uitgenooi na die vierde openbare STIAS-lesing van 2013. Die geleentheid bied aan akademici, navorsers en studente van die US en in die Wes-Kaap, sowel as belangstellendes vanuit die...

View Article

Mentorskapprogram vir personeel

Mentorskap is ’n belangrike instrument om leer te bevorder en om ʼn kultuur binne die US te skep waarin alle personeellede optimaal ondersteun voel in hul strewe na ’n bevredigende en suksesvolle...

View Article

Menslike Hulpbronne se Kitsgids binnekort beskikbaar

MENSLIKE HULPBRONNE se nuwe KITSGIDS sal teen einde April 2013 beskikbaar wees. Maak asseblief seker u maak u salarisstrokie einde April 2013 oop om toegang te kry tot hierdie nuttige dokument. Die...

View Article


Program: US-voordele

Menslike Hulpbronne bied op 22,23 & 24 April 2013 ʼn program aan vir  alle permanente US-personeellede: “US VOORDELE”. Daar is net 15 plekke beskikbaar.  Kies ’n datum en tyd wat u pas. Raadpleeg...

View Article

Investering in volhoubare stede deurslaggewend vir verbeterde hulpbron...

Investering in volhoubare infrastruktuur en hulpbron effektiewe tegnologieë in stede bied ‘n gulde geleentheid om ekonomiese groei te lewer gekenmerk deur laer vlakke van omgewings-agteruitgang, ‘n...

View Article

Beplan vroeg en deeglik vir aftrede, sê US-professor

“Dit is nooit te vroeg om vir aftrede te beplan nie.” Só het prof Niel Krige van die Departement Ondernemingsbestuur aan die Universiteit Stellenbosch (US) Dinsdag (16 April) in sy intreerede in die...

View Article


Gedenkdiens vir dr Ansie Loots

ʼn Gedenkdiens vir dr Ansie Loots, wat as Koördineerder: Voorgraadse Studies by die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe gewerk het, word op Donderdag 18 April 2013 om 11:00 in die NG Moederkerk...

View Article


‘Wanhopige jeug moet hoop op beter toekoms gebied word’ – prof Russel Botman...

Globalisering kan die jeug wêreldwyd toenemend in die arms van fanatiese en ekstremistiese groepe dryf weens openbare en ekonomiese beleid wat die armes en ander gemarginaliseerde groepe bly uitsluit....

View Article
Browsing all 30 articles
Browse latest View live